2 Samuel 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | By die barmhartige sal U Uself barmhartig wees, en by die opregte mens Uself opreg betoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir die getroues is U getrou; vir die opregtes is U opreg. |
| Afrikaans 1933/1953 | By die liefderyke betoon U Uself liefderyk, by die opregte man opreg, |
| Afrikaans 1983 | U betoon U getrou teenoor die getroue, opreg teenoor die opregte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Teenoor getroue volgelinge tree U getrou op; teenoor die held wat onberispelik is, tree U onberispelik op; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U doen wat U belowe het vir die mense wat doen wat húlle belowe. U is altyd goed vir die mense wat net goed doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U sorg vir dié wat aan U getrou is; vir ’n mens wat voluit vir U lewe, gee U alles. |