2 Samuel 22:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die HERE my vergelde na my geregtigheid; volgens my reinheid voor sy oë.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het my opregtheid beloon, want ek was onskuldig voor Hom.
Afrikaans 1933/1953 So het die HERE my dan vergelde na my geregtigheid, na my reinheid voor sy oë.
Afrikaans 1983 Die Here het aan my reg laat geskied want ek was onskuldig in sy oë.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het my vergoed, op grond van my geregtigheid, omdat my hande skoon is in sy oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is onskuldig. Die Here het gesien dat ek niks verkeerd doen nie, en Hy het my beloon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was aan my kant, want Hy het geweet ek is onskuldig.