2 Samuel 22:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek was ook opreg voor hom en het my van my ongeregtigheid bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is onskuldig voor Hom en het myself weerhou van sonde.
Afrikaans 1933/1953 Maar ek was opreg voor Hom, en ek was op my hoede vir my ongeregtigheid.
Afrikaans 1983 Ek was opreg voor Hom, ek was op my hoede teen enige ongeregtigheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek was onberispelik voor Hom, en het my weerhou van sonde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het alles gedoen wat Hy gesê het, ek het aangehou om reg te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het presies gedoen wat die Here van ’n mens verwag; ek het gesorg dat ek niks verkeerds doen nie.