2 Samuel 22:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al sy verordeninge was voor my, en wat sy insettinge betref, ek het nie daarvan afgewyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy voorskrifte het ek gevolg en van sy bepalings nie afgewyk nie.
Afrikaans 1933/1953 Want al sy verordeninge was voor my, en sy insettinge -- daar het ek nie van afgewyk nie.
Afrikaans 1983 ek het my deur al sy bepalings laat lei en nie van sy voorskrifte afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, ek hou al sy wette voor oë, en sy vaste voorskrifte – daarvan wyk ek nie af nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het onthou wat Hy gesê het ek moet doen, ek het gedoen wat Hy beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek dink gedurig aan alles wat Hý wil hê ek moet doen; ek maak soos Hy sê.