2 Samuel 22:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Die HERE is my rots en my vesting en my redder; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is my rots, my vesting en my Redder; |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; |
| Afrikaans 1983 | Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesê: “Die Here is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesing: “Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is vir my soos ’n plek tussen die rotse waar ek kan wegkruip; by Hom kan niemand my bykom nie. |