2 Samuel 22:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het my verhinder op die dag van my onheil, maar die HERE was my steun.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het aangeval toe ek swak was, maar die Here hou my staande.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het my oorval op die dag van my nood, maar die HERE was my steun.
Afrikaans 1983 Die dag toe hulle my aangeval het, was my ondergang naby, maar die Here het my daarvan bewaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die dag van my teenspoed het hulle my ingewag, maar die Here was vir my 'n stut:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle val my aan wanneer ek swaarkry, maar die Here hou my regop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het my aangeval toe ek swak was, maar die Here het my regop gehou.