2 Samuel 22:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het my gered van my magtige vyand en van die wat my haat, want hulle was te sterk vir my.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy verlos my van magtige vyande, van haters wat te sterk was vir my.
Afrikaans 1933/1953 Hy het my verlos van my magtige vyand, van my haters, omdat hulle te sterk was vir my.
Afrikaans 1983 Hy het my gered van my vyand wat sterk was, van my haters toe hulle vir my te magtig was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het my weggeruk van my magtige vyand, weg van my haters, want hulle was sterker as ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy red my van my sterk vyande, van die mense wat my haat, want hulle is te sterk vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het my weggeruk van my grootste vyand af, van dié mense af wat my haat en te sterk is vir my.