2 Samuel 22:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het van bo af gestuur, hy het my geneem; Hy het my uit baie waters getrek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, uit diepwaters het Hy my uitgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit die hoogte het Hy sy hand uitgestrek, Hy het my gegryp, my uit groot waters getrek. |
| Afrikaans 1983 | Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Uit die hoogte het Hy sy hand uitgestrek, my gegryp, my uit die watermassa opgetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Here steek sy hand uit die hemel en Hy gryp my, Hy tel my op uit die baie water. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het uit die hemel my hand gegryp en my uit die woeste water opgetrek. |