2 Samuel 22:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het pyle uitgestuur en dit verstrooi; weerlig, en hulle ontstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy skiet sy pyle, verstrooi sy vyande; sy weerlig flits, hulle is verbysterd.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het pyle uitgestuur en hulle verstrooi, bliksems en hulle verwar.
Afrikaans 1983 Hy het sy pyle afgeskiet en die vyand uitmekaar gejaag, hulle met weerligstrale op loop gejaag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy stuur sy pyle en jaag hulle uiteen, weerligstrale, en bring hulle in verwarring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die weerligstrale was sy pyle, Hy het sy vyande na alle kante toe gejaag en Hy het hulle laat vlug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met weerligstrale het die Here my vyande uitmekaargejaag; die blitse het hulle op loop gesit.