2 Samuel 22:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het uit die hemel gedreun, en die Allerhoogste het sy stem laat hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here se stem donder uit die hemele; die Allerhoogste laat sy stem hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit die hemel het die HERE gedonder, en die Allerhoogste het sy stem laat hoor. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het dit uit die hemel laat dreun, die Allerhoogste het sy stem laat hoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here laat uit die hemelruim die donder weerklink; die Allerhoogste laat sy stem hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het die donderweer laat raas in die lug, die Hoogste God het hard gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die weer dreun, kon jy weet: dis die Here wat daar praat, dis die hoë God se stem! |