2 Samuel 22:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Deur die glans voor hom het vuurkole aangesteek.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die gloed voor Hom het weerligstrale geblits.
Afrikaans 1933/1953 Uit die glans voor Hom het gloeiende kole gebrand.
Afrikaans 1983 Uit die gloed voor Hom het weerligstrale geblits.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die glans voor Hom het gloeiende kole vuur gebrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het geblink voor Hom, kole vuur het geskyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar waar Hy was, het die blitse geslaan.