2 Samuel 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het duisternis tente rondom hom gemaak, donker waters en digte wolke van die lug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het homself in donkerte gehul, watermassas en onweerswolke het Hom omsluier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het duisternis rondom Hom as hutte gestel, versameling van waters, diktes van wolke. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Hom in donkerte gehul, donker waters en wolkemassas was sy bedekking. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het van die donker rondom Hom 'n beskutting gemaak, swaar wolke, waaruit water neersif. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was donker rondom Hom, donker water en dik wolke het Hom toegemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het in ’n donderstorm nader gekom, in die donker reënwolke. |