2 Samuel 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het op 'n gérub gery en gevlieg, en hy is op die vlerke van die wind gesien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het op ’n gerub geklim en gevlieg, Hy is gesien op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het op 'n g,rub gery en gevlieg; ja, Hy het verskyn op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans 1983 | Hy het op 'n gerub geklim en gevlieg; op die vleuels van die wind het Hy verskyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het op 'n gerub gery, Hy het gevlieg, verskyn op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het op 'n gerub geklim en Hy het gevlieg, Hy het verskyn op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het gelyk of Hy in die wolke op ’n dier met vlerke ry, of die stormwind sy vlerke is waarmee Hy vlieg. |