2 Samuel 22:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook die hemel gebuig en neergedaal; en duisternis was onder sy voete.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die hemele oopgebreek en afgekom; donkerte was onder sy voete.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het die hemel gebuig en neergedaal, en wolkedonkerheid was onder sy voete.
Afrikaans 1983 Hy het die hemel afgebuig en afgekom, onder sy voete was duisternis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die hemel afgebuig en neergedaal; diepe duisternis was onder sy voete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die hemel oopgeskuif en Hy het afgekom, daar was donker wolke onder sy voete,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die hemel oopgeskuif en afgekom; Hy het op donker wolke gaan staan.