2 Samuel 22:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het die woorde van hierdie lied met die HERE gespreek op die dag toe die HERE hom verlos het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul:
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat die Here Dawid van al sy vyande en van Saul verlos het, het hy hierdie lied tot eer van die Here gesing. Dit is die woorde van die lied:
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek op die dag toe die HERE hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul.
Afrikaans 1983 Dawid het die woorde van hierdie lied tot die Here gerig op die dag toe die Here hom gered het uit die mag van al sy vyande en uit die mag van Saul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het die woorde van hierdie lied vir die Here voorgedra in die tyd toe die Here hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het hierdie lied vir die Here gesing in die tyd toe die Here hom gered het van sy vyande en van Saul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het hierdie lied vir die Here geskryf nadat die Here hom gehelp het teen al sy vyande en teen Saul.