2 Samuel 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie vier is vir die reus in Gat gebore en het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie vier Filistyne was uit die geslag van die Refaïete van Gat. Dawid en sy soldate het hulle almal doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie vier was afstammelinge van die Refa‹ete in Gat, en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie vier was Refaïete wat in Gat gebore is. Dawid en sy manskappe het hulle laat sneuwel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie vier het afgestam van Rafa in Gat, maar hulle het gesneuwel aan die hand van Dawid en sy dienaars. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie vier manne was almal van die nageslag van die Rafa-mense in die stad Gat. Dawid en sy manne het hulle doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie vier groot Filistyne het almal uit Gat gekom. Hulle was almal Refaïete wat in die gevegte teen Dawid en sy manne dood is. |