2 Samuel 21:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Isbibenob, wat uit die seuns van die reus was, wie se spies driehonderd sikkels koper in gewig geweeg het, terwyl hy met 'n nuwe swaard gegord was, het gedink dat hy Dawid gedood het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jisbi van Nob was uit die geslag van die Refaïete. Die gewig van sy bronsspies was ongeveer 3,4 kilogram en hy was gewapen met ’n nuwe uitrusting. Hy het kans gesien om Dawid dood te maak.
Afrikaans 1933/1953 En Jisbi-Benob wat uit die kinders van die Refa‹ete was -- die gewig van sy spies was drie honderd sikkels koper in gewig, en hy was omgord met 'n nuwe swaard -- het gedink om Dawid te verslaan.
Afrikaans 1983 Jisbi van Nob, uit die geslag van die Refaïete, het toe gedink hy kan Dawid sonder moeite doodmaak. Jisbi se bronsspies het byna vier kilogram geweeg, en hy het 'n nuwe uitrusting gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jisbi-Benob, uit die nageslag van Rafa, het gedink dat hy Dawid kan verslaan. Die gewig van sy lans was driehonderd sikkel brons, en hy was omgord met 'n nuwe swaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Een van die Filistyne was Jisbi-Benob, hy was van die nageslag van die Rafa-mense. Sy spies was van brons en dit het 300 sikkels geweeg. Hy het ook 'n nuwe swaard gehad. Hy wou vir Dawid doodmaak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***