2 Samuel 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die bene van Saul en die bene van sy seun Jónatan daarvandaan opgebring; en hulle het die bene van die wat opgehang is, bymekaargemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het hierdie bene van Saul en Jonatan laat haal. Hy het dit saam met die bene van die manne wat die Gibeoniete tereggestel het |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die bene van Saul en die bene van sy seun Jonatan daarvandaan weggebring. Hulle het ook die bene van die wat opgehang is, versamel, |
| Afrikaans 1983 | Hy het Saul en sy seun Jonatan se bene daarvandaan laat bring en ook dié van die manne wat op die berg opgehang is |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het die beendere van Saul en Jonatan daarvandaan opgeneem. Hulle het ook die beendere van dié wat aan pale gehang is, bymekaargemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het die bene van Saul en Jonatan laat bring en hy het ook die bene van die manne wat hulle opgehang het, laat bymekaarmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het Saul en Jonatan se bene en die bene van die mans wat by Gibeon opgehang is, |