2 Samuel 21:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is aan Dawid meegedeel wat Rispa, die dogter van Aja, die byvrou van Saul, gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid hoor wat Aja se dogter Rispa, byvrou van Saul, doen, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe aan Dawid meegedeel is wat Rispa, die dogter van Aja, die byvrou van Saul, gedoen het, |
| Afrikaans 1983 | Toe daar aan Dawid meegedeel is wat Aja se dogter Rispa, 'n byvrou van Saul, gedoen het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe daar aan Dawid vertel is wat Rispa, dogter van Aja, die byvrou van Saul, gedoen het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het gehoor wat Rispa dogter van Aja gedoen het. Rispa was 'n byvrou van Saul. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense het vir Dawid gaan vertel wat Rispa, Saul se haremvrou, gedoen het. |