2 Samuel 20:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Amasa gegaan om die manne van Juda te laat bymekaarkom, maar hy het langer gebly as die vasgestelde tyd wat hy hom bepaal het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Amasa het gegaan om Juda op te roep, maar hy het langer weggebly as die voorgeskrewe tyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Am sa het gegaan om Juda byeen te roep, maar het langer weggebly as die bepaalde tyd wat hy vir hom vasgestel het. |
| Afrikaans 1983 | Amasa het Juda toe gaan oproep, maar hy het die tyd wat Dawid vasgestel het, oorskry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amasa het toe gegaan om Juda op te roep, maar hy is langer opgehou as die vaste tyd wat vir hom bepaal is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Amasa het gegaan om die manne van Juda bymekaar te maak, maar hy het ná drie dae nog nie teruggekom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Amasa het die manne bymekaar gaan maak, maar dit het langer gevat as drie dae. |