2 Samuel 20:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die koning vir Amasa: Bring vir my die manne van Juda binne drie dae bymekaar, en wees hier teenwoordig.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Dawid vir Amasa beveel: “Roep die manskappe van Juda binne drie dae op. Kom dan en meld hier aan.”
Afrikaans 1933/1953 Daarna sê die koning aan Am sa: Roep vir my die manne van Juda binne drie dae byeen; kom staan jy dan hier.
Afrikaans 1983 Die koning het vir Amasa beveel: “Roep die burgers van Juda vir my binne drie dae op. Kom meld jou dan weer aan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het vir Amasa gesê: “Roep vir my die manne van Juda binne drie dae op. Jy moet self ook hier kom staan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het vir Amasa gesê: “Jy moet sê al die manne van Juda moet bymekaarkom. Ek sal drie dae wag, dan moet almal hier wees, en dan moet jy ook hier wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning het vir Amasa gesê: “Maak al die manne van Juda wat kan veg, vir my binne drie dae bymekaar. Sorg dat jy self ook hier is.”