2 Samuel 20:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ook Ira, die Jaïriet, was 'n owerste oor Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011 Ira uit Jaïr was ook Dawid se priester.
Afrikaans 1933/1953 En ook Ira, die Ja‹riet, was priester by Dawid.
Afrikaans 1983 En verder was Ira, uit Jaïr, ook priester onder Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook Ira, die man uit Jaïr, het vir Dawid as priester opgetree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ira van die stad Jaïr was ook 'n priester van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ira, wat van Jaïr af gekom het, was ook een van Dawid se priesters.