2 Samuel 20:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Adoram was oor die belasting, en Jósafat, die seun van Ahilud, was kanselier.
Afrikaans (NLV) 2011 Adoram was in bevel van die dwangarbeiders. Josafat seun van Agilud was die skrywer.
Afrikaans 1933/1953 en Adoram was oor die dwangarbeid, en Josafat, die seun van Ah¡lud, was kanselier.
Afrikaans 1983 Adoniram was in bevel van die dwangarbeiders. Josafat seun van Agilud was hoof uitvoerende beampte;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Adoniram was in bevel van die dwangarbeid, en Josafat, seun van Agilud, was die herout.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Adoram was die hoof van die mense wat vir die koning moes werk. Josafat seun van Agilud was die hoof van die amptenare.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Adoniram moes sorg dat die slawewerk gedoen word. Josafat, Agilud se seun, was die regering se sekretaris.