2 Samuel 20:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Joab was oor die hele leër van Israel, en Benaja, die seun van Jojada, was oor die Kretiete en oor die Pleti. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joab is weer herstel in sy pos as bevelvoerder van die leër van Israel. Benaja seun van Jojada was bevelvoerder van Dawid se Filistynse lyfwag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Joab was oor die hele leër van Israel, en Ben ja, die seun van Jojada, oor die Kreti en oor die Pleti; |
| Afrikaans 1983 | Joab was die bevelvoerder oor die hele Israelitiese leër. Benaja seun van Jojada het die beheer gehad oor die koninklike lyfwag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joab was in bevel van die hele leër in Israel, en Benaja, seun van Jojada, van die Kreti en Pleti. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab was die hoof van die hele leër van Israel. Benaja seun van Jojada was die hoof van die manne wat die koning opgepas het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joab was die hoof van die hele weermag van Israel. Jojada se seun Benaja was die hoof van die koning se lyfwag. |