2 Samuel 20:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het sy gespreek en gesê: Hulle was gewoond om te spreek in die ou tyd en gesê: Hulle sal sekerlik by Abel raad vra; en so het hulle die saak beëindig.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het voortgegaan: “Voorheen was daar ’n spreekwoord: ‘Vra gerus raad by Abel’ en dan het hulle daarvolgens opgetree.
Afrikaans 1933/1953 Daarop spreek sy en sê: Vroeër was hulle gewoond om so te sê: Laat hulle Abel maar net raadpleeg! en so het hulle 'n saak afgehandel.
Afrikaans 1983 Sy sê toe: “Vanmelewe het die mense altyd gesê: ‘Hulle kan gerus maar by Abel kom raad vra,’ en dan het hulle daarvolgens gehandel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê sy: “In die verlede het hulle altyd gesê, ‘Doen maar net navraag in Abel,’ en so is die saak besleg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou het gesê: “Die mense het voorheen altyd gesê: ‘Vra vir iemand in die stad Abel,’ en dan het hulle geweet wat om te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vrou sê toe: “Daar was ’n ou spreekwoord wat gesê het: ‘As jy regtig probleme het, sal hulle dit vir jou in Abel oplos.’