2 Samuel 20:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe hy van die grootpad verwyder is, het die hele volk agter Joab aan gegaan om Seba, die seun van Bigri, te agtervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Met Amasa uit die pad, het almal saam met Joab vir Seba seun van Bikri agtervolg.
Afrikaans 1933/1953 Toe hy hom uit die pad verwyder het, trek al die manskappe verby agter Joab aan om Seba, die seun van Bigri, agterna te jaag.
Afrikaans 1983 Toe hy uit die pad verwyder is, het almal Joab gevolg om Seba seun van Bikri agterna te sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hy uit die pad verwyder is, het al die manne verbygegaan agter Joab aan om Seba, seun van Bigri, te agtervolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat hy vir Amasa uit die pad gesleep het, het al die manne verbygegaan om vir Seba seun van Bikri te volg en te jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het al die manskappe agter Joab aangegaan om vir Seba, seun van Bikri, te gaan soek.