2 Samuel 20:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een van die manne van Joab het by hom gestaan en gesê: Wie Joab begunstig het, en hy wat vir Dawid is, laat hom agter Joab aan trek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van Joab se manne het daar bly staan en gesê: “Wie aan die kant van Joab is en wie vir Dawid is, kom agter Joab aan!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar 'n man uit die dienaars van Joab het daar by hom bly staan en gesê: Wie in Joab behae het en wie vir Dawid is, laat hom Joab volg! |
| Afrikaans 1983 | Een van Joab se volgelinge het by Amasa bly staan en gesê: “Wie vir Joab verkies en wie vir Dawid is, volg Joab.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een van Joab se jong manne het by Amasa bly staan en gesê: “Wie Joab goedgesind is en wie vir Dawid is, volg Joab!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van Joab se manne het by Amasa gestaan en gesê: “Almal wat hou van Joab en Dawid, moet saam met Joab gaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van Joab se manne het by Amasa gaan staan en geskree: “As julle van Joab hou en vir Dawid is, volg Joab!” |