2 Samuel 19:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die koning het sy aangesig bedek, en die koning het met 'n groot stem uitgeroep: O my seun Absalom, o Absalom, my seun, my seun!
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die koning het sy gesig toegemaak en hard geroep: “My seun Absalom! Absalom, my seun, my seun!”
Afrikaans 1933/1953 En die koning het sy gesig toegemaak, en die koning het hardop uitgeroep: My seun Absalom! Absalom, my seun, my seun!
Afrikaans 1983 Die koning het sy gesig toegehou en hardop uitgeroep: “My seun Absalom; Absalom, my seun, my seun!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het sy gesig toegedraai en met 'n harde stem uitgeroep: “My seun Absalom! Absalom, my seun, my seun!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het 'n doek oor sy kop gegooi en hy het hard aangehou skree: “My seun Absalom, Absalom, my seun, my seun!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning het die hele tyd sy gesig toegehou en kliphard gekla: “My seun, my Absalom, my Absalom, my seun, my seun.”