2 Samuel 19:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop sê die koning vir Barsillai: Trek saam met my oor, en ek sal jou saam met my in Jerusalem versorg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kom saam met my oor en kom woon in Jerusalem,” sê die koning vir Barsillai. “Ek sal daar vir jou sorg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die koning vir Bars¡llai: Trek jy saam met my oor, dan sal ek jou by my in Jerusalem onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die koning vir hom: “Kom saam met my, dan sal ek jou in Jerusalem by my onderhou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het vir Barsillai gesê: “Trek jy saam met my oor, dan sal ek jou by my in Jerusalem van kos voorsien.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het vir Barsillai gesê: “Jy moet saam met my kom, ek sal vir jou sorg in Jerusalem.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning het vir Barsillai gesê: “Kom saam met my oor die rivier. Kom bly by my in Jerusalem, dan sorg ek vir jou.” |