2 Samuel 19:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Barsillai was 'n baie bejaarde man, tagtig jaar oud, en hy het die koning van voedsel voorsien terwyl hy in Mahanáim gelê het; want hy was 'n baie groot man.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was baie oud, 80 jaar oud. Hy was welgesteld en kon die koning gedurende sy verblyf in Maganajim onderhou.
Afrikaans 1933/1953 En Bars¡llai was baie oud, 'n man van tagtig jaar, en hy het die koning onderhou gedurende sy verblyf in Mahan im, want hy was 'n baie vermoënde man.
Afrikaans 1983 Hy was al baie oud, tagtig jaar, en hy het die koning onderhou tydens sy verblyf in Maganajim, want hy was welgesteld. Hy wou daar by die Jordaan van die koning afskeid neem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Barsillai was al baie oud, 'n man van tagtig jaar; maar hy het die koning van kos voorsien tydens sy verblyf in Maganajim, want hy was 'n baie ryk man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Barsillai was baie oud, hy was 80 jaar oud. Dit is hy wat vir die koning gesorg het terwyl die koning in Maganajim gewoon het. Hy kon dit doen, want hy was baie ryk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was al 80. Dis hy wat vir die koning gesorg het toe die koning in Maganajim was. Hy kon dit doen, want hy was ’n skatryk man.