2 Samuel 19:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy in Jerusalem aankom om die koning te ontmoet, sê die koning vir hom: Waarom het jy nie saam met my gegaan nie, Mefiboset?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy die koning in Jerusalem gaan ontmoet, vra die koning hom: “Hoekom het jy nie saam met my gegaan nie, Mefiboset?”
Afrikaans 1933/1953 en toe hy in Jerusalem die koning tegemoetkom, sê die koning vir hom: Waarom het jy nie met my saamgetrek nie, Mefiboset?
Afrikaans 1983 Toe hy in Jerusalem die koning kom ontmoet, vra die koning hom: “Waarom het jy nie saam met my gegaan nie, Mefiboset?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hy in Jerusalem ingaan om die koning te ontmoet, vra die koning vir hom: “Waarom het jy nie saam met my gegaan nie, Mefiboset?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hy in Jerusalem gekom het om die koning te ontmoet, het die koning vir hom gevra: “Mefiboset, hoekom het jy nie saam met my gekom nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hy later in Jerusalem by die koning kom, het die koning vir hom gevra: “Hoekom het jy nie saam met my gegaan nie, Mefiboset?”