2 Samuel 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê die koning vir Símeï: Jy sal nie sterwe nie. En die koning het hom gesweer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het hy vir Simeï met ’n eed belowe: “Jou lewe sal gespaar word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê die koning aan S¡me‹: Jy sal nie sterf nie. En die koning het vir hom gesweer. |
| Afrikaans 1983 | Verder het die koning vir Simeï gesê: “Jy sal nie doodgemaak word nie.” Die koning het dit vir hom selfs met 'n eed bevestig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die koning vir Simeï: “Jy sal nie sterf nie.” En die koning het dit vir hom met 'n eed bevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het vir Simeï gesê: “Jy sal nie sterf nie.” Die koning het dit belowe en hy het gesê die Here is getuie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning het vir Simeï gesê: “Jy sal nie doodgemaak word nie.” Die koning het gesweer dat dit nie sal gebeur nie. |