2 Samuel 19:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle is my broers, julle is my gebeente en my vlees; waarom is julle dan die laastes om die koning terug te bring? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle is tog my familie, my bloedverwante. Hoekom is julle die laaste om die koning terug te bring?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle is my broers; my been en my vlees is julle: waarom sou julle dan die laastes wees om die koning terug te bring? |
| Afrikaans 1983 | Julle is my broers, ja, julle is my mense. Waarom moet julle nou die laaste wees om die koning te laat terugkom? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesê: “ ‘Julle is my broers, my bloedfamilie. Waarom moet julle die laaste wees om die koning terug te bring?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle is my eie familie, hoekom is julle die laaste mense wat die koning wil laat terugkom? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê vir hulle ons is broers, ons is eie bloedfamilie; hoekom is hulle dan so stadig om die koning terug te vat? |