2 Samuel 19:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en treur oor Absalom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joab is vertel: “Kan jy dit glo! Die koning huil en rou sowaar oor Absalom!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en bedryf rou oor Absalom. |
| Afrikaans 1983 | Daar is aan Joab vertel: “Kan jy dit glo? Die koning huil en treur oor Absalom!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan Joab is berig gebring: “Kyk, die koning huil en rou oor Absalom. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand het vir Joab gaan vertel: “Weet jy, die koning huil en treur oor Absalom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense het vir Joab gaan vertel die koning huil en is hartseer oor Absalom. |