2 Samuel 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die manskappe het toe uitgetrek na die veld teen Israel, en die geveg was in die bos van Efraim; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leër het op die vlakte teen Israel opgetrek. Die geveg het tot in die Efraimsbos uitgebrei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop trek die manskappe uit, die veld in om Israel te ontmoet; en die geveg het plaasgevind in die bos van Efraim. |
| Afrikaans 1983 | Die manskappe het toe in die oop veld teen Israel opgetrek. Daar het 'n geveg in die Efraimbos ontstaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manskappe het uitgetrek na die veld om teen Israel te staan te kom. Die geveg het plaasgevind in die beboste gebied van Efraim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne het uitgegaan veld toe om oorlog te maak teen die manne van Israel, en die oorlog het begin in die Efraim-bos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het die manskappe dan uitgegaan veld toe om teen die Israeliete te veg. Die geveg het in die Efraimbos begin. |