2 Samuel 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het die manskappe getel wat by hom was, en owerstes oor duisend en owerstes oor honderd oor hulle aangestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het die leër wat by hom was, slaggereed gekry en hoofde oor honderd en oor duisend aangewys.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die manskappe gemonster wat by hom was, en owerstes oor duisend en owerstes oor honderd oor hulle aangestel.
Afrikaans 1983 Dawid het die manskappe wat by hom was, in gelid opgestel: hy het hoofde oor afdelings van duisend en honderd aangestel en die leër in drie verdeel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het die manskappe by hom gemonster en •aanvoerders van duisend en aanvoerders van honderd aangestel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het gesê die mense by hom moet gereedmaak om oorlog te maak, en hy het offisiere oor hulle gekies en aangestel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het die manne wat by hom was, laat aantree. Hy het hulle in groepe ingedeel en leiers aangestel vir groter en kleiner groepe.