2 Samuel 17:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Húsai sê vir Absalom: Die raad wat Agitofel gegee het, is in hierdie tyd nie goed nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek dink Agitofel het hierdie keer ’n fout begaan,” sê Gusai.
Afrikaans 1933/1953 En Husai sê vir Absalom: Die raad wat Agitofel hierdie keer gegee het, is nie goed nie.
Afrikaans 1983 Gusai het geantwoord: “Hierdie keer het Agitofel nie goeie raad gegee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gusai sê toe vir Absalom: “Die raad wat Agitofel gegee het, is hierdie keer nie goed nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gusai sê toe vir Absalom: “Vandag is Agitofel se plan nie goed nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gusai sê toe: “Agitofel se plan is hierdie keer nie so goed nie.