2 Samuel 17:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Absalom: Roep tog ook Husai, die Arkiet, en laat ons net so hoor wat hy sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe sê Absalom: “Bring Gusai die Erekiet in sodat ons kan hoor wat hy hiervan sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Absalom het gesê: Roep tog ook Husai, die Arkiet, en laat ons ook hoor wat hy sê. |
| Afrikaans 1983 | Maar Absalom het gesê: “Roep eers vir Gusai die Erekiet. Laat ons ook hoor wat hý te sê het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Absalom het egter gesê: “Ontbied ook vir Gusai, die man uit Ereg, sodat ons kan hoor wat ook hy te sê het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Absalom het gesê: “Roep asseblief ook vir Gusai van die stad Erek sodat ons kan hoor wat hy sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Absalom: “Roep ’n bietjie vir Gusai, die Erekiet, dat ons hoor wat hý te sê het.” |