2 Samuel 17:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord het Absalom en al die oudstes van Israel goed behaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie plan het vir Absalom en al die ander leiers van Israel goed geklink.
Afrikaans 1933/1953 En die woord was reg in die oë van Absalom en in die oë van al die oudstes van Israel.
Afrikaans 1983 Die voorstel het aanneemlik gelyk vir Absalom en die leiers van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die voorstel was reg in die oë van Absalom en al die oudstes van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Absalom en al die leiers van Israel het gedink dit is 'n goeie plan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Absalom en al die leiers van Israel het gedink dis ’n goeie plan.