2 Samuel 17:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Dawid in Mahanáim aankom, het Sobi, die seun van Nahas, uit Rabba van die kinders van Ammon, en Magir, die seun van Ammiël, uit Lodebar, en Barsillai, die Gileadiet van Rogelim, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid by Maganajim uitkom, het Sobi seun van Nagas van Rabba, ’n Ammoniet; en Makir seun van Ammiël van Lo-Dabar; en Barsillai die Gileadiet van Rogelim |
| Afrikaans 1933/1953 | Net toe Dawid in Mahan im aankom, bring Sobi, die seun van Nahas, uit Rabba van die kinders van Ammon, en Magir, die seun van Ammiël, uit Lodebar, en Bars¡llai, die Gileadiet, uit Rogelim, |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid in Maganajim aankom, is daar vir hom beddegoed gebring deur Sobi seun van Nagas van die Ammonitiese stad Rabba, en Makir seun van Ammiël van die stad Lo-Dabar, en Barsillai die Gileadiet van Rogelim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid in Maganajim aankom, was Sobi, seun van Nagas uit Rabba van die Ammoniete, en Magir, seun van Ammiël uit Lo-Dabar, en Barsillai, 'n man van Gilead wat uit Rogelim kom, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Dawid by Maganajim kom, was Sobi en Makir en Barsillai daar. Sobi was 'n seun van Nagas van die stad Rabba van die Ammoniete. Makir was 'n seun van Ammiël van die stad Lo-Dabar, en Barsillai was van die stad Rogelim in Gilead. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid daar in Maganajim aankom, het Sobi en Makir en Barsillai na hom toe gekom. (Sobi was Nagas se seun wat van Rabba van die Ammoniete af gekom het; Makir was Ammiël se seun uit Lo-Dabar, en Barsillai was ’n man van Gilead wat van Rogelim af gekom het.) |