2 Samuel 17:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Israel en Absalom het laer opgeslaan in die land Gílead.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leër van Israel en Absalom het in Gilead kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En Israel en Absalom het laer opgeslaan in die land G¡lead.
Afrikaans 1983 Israel en Absalom het laer opgeslaan in Gilead.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel en Absalom het kamp opgeslaan in die gebied van Gilead.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne van Israel en Absalom het hulle tente opgeslaan in die land Gilead.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete en Absalom het in die Gileadstreek kamp opgeslaan.