2 Samuel 16:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Abisai, die seun van Seruja, vir die koning: Waarom moet hierdie dooie hond my heer die koning vloek? laat my tog oorgaan en sy hoof afhaal.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoekom laat u toe dat hierdie lae hond my heer die koning vloek?” vra Abisai, seun van Seruja, vir die koning. “Laat ek tog sy kop van hom gaan afkap!”
Afrikaans 1933/1953 Toe vra Ab¡sai, die seun van Seruja, vir die koning: Waarom moet hierdie dooie hond my heer die koning vloek? Laat ek tog oorstap en sy kop afslaan!
Afrikaans 1983 Toe vra Seruja se seun Abisai vir die koning: “Waarom vloek hierdie lae hond die koning? Laat ek sy kop vir hom gaan afkap.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abisai, seun van Seruja, sê toe vir die koning: “Waarom skel hierdie dooie hond my heer die koning uit? Laat ek tog daarheen gaan en sy kop afkap.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abisai seun van Seruja sê toe vir die koning: “Hoekom vervloek hierdie man vir Meneer die koning? Hy beteken niks, hy is soos 'n dooie hond. Mag ek sy kop gaan afkap?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abisai, Seruja se seun, sê vir Dawid: “Maar waar kom dié dooie hond daaraan om my koning so te vloek? Laat ek soontoe gaan en sy kop vir hom inmekaar slaan!”