2 Samuel 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En so het Simeï gesê toe hy gevloek het: Gaan uit, gaan uit, bloedman en betroubare man! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl hy klippe gooi, skree hy: “Maak dat jy wegkom, jou moordenaar, jou skurk! |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit het S¡me‹gesê terwyl hy vloek: Weg, weg, jou bloedvergieter en jou deugniet! |
| Afrikaans 1983 | Terwyl hy loop en vloek, het Simeï uitgeroep: “Trap, trap hier uit, jou moordenaar en jou skurk! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is wat Simeï al skellend gesê het: “Uit hier! Uit hier, jou moordenaar, jou skobbejak! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Simeï vir Dawid vervloek het, het hy gesê: “Gaan weg! Gaan weg! Jy is 'n moordenaar en 'n skurk! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy vloek en skree vir Dawid: “Voertsek, jou moordenaar! Jou lae vent! |