2 Samuel 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het Dawid en al die dienaars van koning Dawid met klippe gegooi, en die hele volk en al die helde was aan sy regter- en aan sy linkerkant.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het klippe gegooi na die koning en sy amptenare, asook na die dapper krygsmanne wat links en regs van die koning was.
Afrikaans 1933/1953 en Dawid en al die dienaars van koning Dawid met klippe gegooi, alhoewel al die mense en al die helde aan sy regter-- en aan sy linkerkant was.
Afrikaans 1983 Hy het Dawid en al sy amptenare en die hele volk, ja, selfs al die dapper krygsmanne, links en regs onder die klippe gesteek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gooi klippe na Dawid en al die amptenare van koning Dawid, al was die mense en al die krygsmanne aan sy regter- en aan sy linkerkant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir Dawid met klippe gegooi, en ook al die amptenare van koning Dawid en al die mense en al die manne wat langs die koning geloop het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) begin hy vir Dawid en sy amptenare vloek en hulle met klippe gooi waar hulle tussen die soldate en sy beste vegters staan.