2 Samuel 16:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En verder, wie moet ek dien? moet ek nie dien voor sy seun nie? soos ek voor u vader se aangesig gedien het, so sal ek in u aangesig wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wie sal ek dien? Behoort ek nie die seun te dien nie? Soos ek u pa gedien het, so sal ek nou vir u dien!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ten tweede: Wie sal,k dien? Is dit nie voor die aangesig van sy seun nie? Soos ek voor u vader gedien het, so sal ek voor u wees. |
| Afrikaans 1983 | Per slot van rekening: wie sal ek dien? Is dit nie sy seun nie? Net soos ek u vader gedien het, sal ek u dien.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Boonop: Wie moet ek dan dien? Is dit nie sy seun nie? Soos ek in die teenwoordigheid van u vader gedien het, so sal ek voor u dien. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ook, vir wie sal ek werk? Ek wil vir my vriend se seun werk. Ek het vir jou pa gewerk, en nou wil ek ook so vir jou werk.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Buitendien, ek móét mos my vriend se seun dien. Soos ek vir u pa gewerk het, sal ek vir u werk.” |