2 Samuel 16:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Absalom sê vir Húsai: Is dit jou goedhartigheid teenoor jou vriend? waarom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Is jy dan nie aan jou vriend getrou nie?” vra Absalom. “Hoekom het jy nie saam met hom gegaan nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Absalom vra vir Husai: Is dit jou liefde teenoor jou vriend? Waarom het jy nie saam met jou vriend getrek nie? |
| Afrikaans 1983 | Toe vra Absalom vir hom: “Is dit hoe jy jou lojaliteit teenoor jou vriend wys? Waarom het jy nie saam met hom gegaan nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Absalom het vir Gusai gevra: “Is dit nou jou trou teenoor jou vriend? Waarom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Absalom het vir Gusai gevra: “Is dit wat jy vir jou vriend Dawid doen? Hoekom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Absalom sê vir hom: “Is dít hoe lank jou vriendskap hou? Hoekom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?” |