2 Samuel 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Absalom en die hele volk, die manne van Israel, het in Jerusalem aangekom, en Agitofel saam met hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Intussen het Absalom en die hele leër van Israel by Jerusalem aangekom. Agitofel was saam met hom.
Afrikaans 1933/1953 Intussen het Absalom en al die manskappe, die manne van Israel, in Jerusalem aangekom, en Agitofel was by hom.
Afrikaans 1983 Maar Absalom en die hele Israel het in Jerusalem aangekom. Agitofel was ook by.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Absalom en al die manskappe, die manne van Israel, het intussen in Jerusalem aangekom. Agitofel was ook by hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Absalom en al die manne van Israel in Jerusalem aankom, was Agitofel by hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Absalom en al die mans van Israel het in Jerusalem aangekom. Agitofel was ook by.