2 Samuel 16:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning en al die mense wat by hom was, het moeg gekom en hulle daar verkwik.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning en sy geselskap het moeg by hulle bestemming aangekom en daar gerus.
Afrikaans 1933/1953 En moeg het die koning en al die mense wat by hom was, by die Jordaan aangekom en daar asem geskep.
Afrikaans 1983 Moeg het die koning en sy geselskap by die Jordaan aangekom en daar 'n bietjie gerus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning en al die mense by hom het uitgeput by die Jordaan aangekom en daar asem geskep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning en al die mense by hom was baie moeg toe hulle by die Jordaan-rivier aankom, en Dawid het daar 'n bietjie gerus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning en al die mense wat saam met hom was, was stokflou toe hulle in die Jordaanvallei ingaan. Daar het die koning eers ’n bietjie gerus.