2 Samuel 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Miskien sal die HERE na my ellende kyk, en dat die HERE my vandag goed sal vergelde vir sy vloek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dalk sal die Here my swaarkry raaksien en my seën as gevolg van hierdie vervloekings.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Miskien sal die HERE my ellende aansien en sal die HERE my goed vergelde vir die vloek wat my vandag tref. |
| Afrikaans 1983 | Miskien let die Here op my ellende en beloon Hy my met iets goeds vir vandag se vervloeking.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Miskien sien die Here my trane raak en laat die Here weer vir my die goeie terugkeer in die plek van Simeï se geskel op hierdie dag.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sien hoe swaar ek kry, miskien sal Hy dit weer goed laat gaan met my nadat die man my vandag vervloek het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie weet, dalk sien die Here my moeilikheid raak en gee Hy my later iets goeds vir die gevloek wat ek vandag moet verduur.” |