2 Samuel 15:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die koning vir hom: Gaan in vrede. Toe het hy opgestaan en na Hebron gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan gerus maar,” antwoord die koning hom. Absalom het toe na Hebron toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die koning vir hom: Gaan in vrede! En hy het hom klaargemaak en na Hebron gegaan.
Afrikaans 1983 Die koning het geantwoord: “Gaan gerus maar.” Hy het toe klaargemaak en na Hebron toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het vir hom gesê: “Gaan in vrede!” Hy het toe gereedgemaak en na Hebron gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het vir hom gesê: “Jy mag gaan.” Absalom het gereedgemaak en hy het na Hebron gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning het gesê: “Gaan maar, en ek hoop alles gaan goed.” Hy het dadelik Hebron toe gegaan.